1. Home /
  2. Community organisation /
  3. Child Protection Support Vaal


Category

General Information

Website: www.vanaswegeninc.co.ca

Likes: 380

Reviews

Add review



Facebook Blog

Child Protection Support Vaal 28.01.2021

Join Melanie Schoeman van Aswegen at the SAAM Conference

Child Protection Support Vaal 06.01.2021

‘n Baie besige family reg praktyk benodig die dienste van ‘n dinamiese administratiewe beampte. Die suksesvolle persoon sal: 7 jaar plus ondervinding met algemene kantoor administrasie hê Sal hoë konflik en hoë werksdruk effektief kan bestuur... Goeie vaardighede met Prezzie en PowerPoint presentation kan hê Rekenaarvaardighede en goeie kliënte diens kan behartig Kennis en vaardighede met die gebruik van boekhou stelsels Afrikaans en Engels magtig wees Vergoeding tussen R4 000 en R6 000 Stuur asb u CV na [email protected] See more

Child Protection Support Vaal 28.12.2020

Ek benodig die dienste van 'n dinamiese hardwerkende administratiewe persoon by my kinderreg praktyk. Die persoon moet onder druk kan werk, Word. Xcell en Outlook programme kan gebruik en Afrikaans en Engels magtig wees. Ek werk met verkragte kinders en die persoon moet die vermoe he om dit emosioneel te hanteer. 'n Maatskaplike werk of regsagtergrond sal voordelig wees. Ek kan moontlik 'n kanidaat prokureur vir die pos oorweeg. CV's kan gestuur word aan [email protected]